The show must go on

(English below)

Ek was gister baie wild in my frustrasie en irritasie. Maar toe dink ek aan daardie kinders met die haaslippies en het besef dat ons krisisse baie kleiner is as wat baie mense daagliks beleef. Dis toe wat ek besluit het die saak waaror hierdie rit gaan, is groter as die hindernisse in die pad.

Die toer gaan voort. Maandag sal ek finaal weet of dit noord-suid of suid-noord gaan wees. Die mikpunt bly om genoeg geld vir 15 kinders in te samel.

Keat was nou hier. Hy gaan nie meer saamry nie. Weens afsprake in Europa wat hy nie nou kan verskuif en verander nie, vlieg hy nog steeds moreaand Duitsland toe.

My geestelike voorbereiding moet nou weer ‘n u-draai maak: Eers Rusland, toe word die visum geweier; toe vlieg die fietse nie op tyd nie, nou gaan ek alleen ry. Hoe meer sulke dinge gebeur hoe meer weet ek dit gaan ‘n ongelooflike tyd word. Harder ook, want ek weet nou wat op my wag. Noord-Kenia …

Yesterday I was wild in my frustration and irritation. I then realised that the problem was actually small. There are people with bigger daily worries than two bikes that were left behind. I though about those children with the facial deformities. The reason for this long tour is bigger than the present problems.

The tour goes on. On Monday I will know whether I am going to ride south or north. The aim is still to help 15 children to get those operations.

Keat was here just now. He pulled out and is still flying to Germany tomorrow night. He has appointments in Europe that he cannot change or cancel.

I have to re-start the mental preparation. Again the is an U-turn. First it was Russia, and then the visa were declined. Then going south, then the bikes, now it is going to be a solo trip (again). The more obstacles there are, the greater the experience will be. It is going to be harder as well. I know what is lying ahead. Northen Kenya …

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

4 Responses to The show must go on

  1. Ina Bester says:

    Hello Lodie,
    Sjoe, kannie glo al die goete gebeur nou op hierdie stadium nie, wens net daar was enige iets wat ek kon doen om te help…… Baie sterkte!!!

  2. Wynand says:

    Haai Lodie. Die beproewinge waardeur mens partykeer moet gaan om te doen wat jy moet. Sterkte man. Jy het dit eenkeer gedoen, so daar is geen twyfel dat jy dit weer kan doen nie.
    Miskien is daar tog ‘n doel agter dit wat gebeur het. Ons verstaan nie altyd hierdie dinge nie.

  3. andrew says:

    Hi Lodie,

    I understand your frustration, unfortunately nobody is accountable ?

    This is typical of our country, nobody cares, a civilization is measured by it’s compassion, of which darkest africa has little !

    They want a job, but not to work !

    For a person like yourself, this is a small challenge.

    “Sometimes not getting what you want is a wonderful stroke of luck “- Dalai Lama

    Look forward, put your shoulder to the wheel & be positive.

    regards
    Andrew

  4. Lizelle le Roux says:

    Sterkte Lodie, jy moenie moed verloor nie. Soos jy sê, hoe meer terugslae daar is, hoe meer ongelooflik gaan dit word. Ek hou duim vas dat die situasie so gou moontlik opgeklaar word. Groete Lizelle

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s