Die vuvuzela blaas Duitsland wakker!

Ek het ‘n vuvuzela persent gekry om saam te neem op die toer. Orals waar ek gaan stop, gaan ek die vuvuzela blaas dat hoor en sien vergaan. Dis mos nie verniet FIFA 2010 in Suid-Afrika nie.

My Duitse vriende by wie ek nou kuier, wou die vuvuzela uittoets. Günther het weggetrek en die ding soos die alphoring uit sy tuiswêreld geblaas. Ongelooflik! Voor ek hier weggaan, gaan hy nog ‘n wysie op die ding blaas en al sy bure irriteer.

Hier is ‘n kort videogreep (4 mb) as jy wou sien hoe blaas ‘n man vir die eerste keer ‘n vuvuzela.

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s