‘n Reis bestaan uit mense

(English below)

My laaste twee dae in Duitsland, en die mense wat die lewe vir my lewe gemaak het.

More, Dinsdag, draai ek en die KLR suid. Ons lang ry huis toe begin dan.

Tanja gaan binnekort met haar bergfiets oor die Alpe van Duitsland tot in Italië ry.

Anja het my rondgery, gehelp om die laaste goed te kry, gehelp met klere gewas.

Perdytyd

Ons het Sondag nog met Anke se perd gaan ry.

My huis weg van die huis: Rosi en Günther wat in Langenselbold woon.

(English)

To travel is to meet people is to get to know them better in their own surroundings. These photographs show some of the people of the last two days that really made me feel welcome.

And tomorrow the KLR turns south. We start our long ride home.

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

4 Responses to ‘n Reis bestaan uit mense

  1. Gerda Lombard says:

    Dankie vir die “up date” en fotos, maak mens net jaloers. Sterkte met die lang pad huis toe, die keer wag ons jou in in die Kaap!

  2. Willie en Cathy says:

    Lodie, Baie Sterkte, ons dink aan jou, jy is in ons gebede. Geniet en ‘n veilige reis word jou toegewens. Ons wag vir jou terug in Naboom. Wilie en Cathy

  3. Tinie says:

    Hierdie keer reis ons saam danksy tegnologie – mag dit ‘n veilige en asemrowende reis wees. Groete uit ‘n “groen-en-goud” Oos-Vrystaat. (Die populiere is nog steeds ‘n prentjie!)

  4. Marena says:

    veilige reis!!Jy is in ons gebede en ons dink ana jou en sien uit na al die “update’s”
    marena

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s