Vandag het ek die KLR op die vlot/boot/drywende stuk yster gelaai waarmee dit Wadi Halfa, Soedan, toe gaan vertrek. Ek hoop om teen Donderdag uit Wadi Halfa te kan vertrek woestyn in.
Hoekom per boot Soedan toe? Daar is geen padverkeer na Soedan toe moontlik nie. Ja, politiek. Sos altyd. Al die reisigers vanaf Egipte na Soedan moet of vlieg of per boot gaan.
Die son het vandag weer geskroei. Ek gaan net ‘n paar foto’s opsit. Ek sit in ‘n internetkafee sonder lugverkoeling en die sweet stroom teen my af.
Groete tot later die week!
English
Today I loaded the KLR on the barge/boat/floating piece of metal, with which it is going to leave for Wadi Halfa, Sudan. I hope to leave for the desert from Wadi Halfa on Thursday.
Why per boat to Sudan? There is no land transport per road possible from Egypt to Sudan. Yes, you know, politics. So, all travellers between Egypt and Sudan have either to fly or to use the boat.
Again today was so hot. It even hurt to breathe. I am not going to write much, rather upload a few photographs. I am sitting in an internet cafe without air conditioning and the sweat is already streaming down my body.
Regards until later the week!

My dream - sitting in an office somewhere in Africa and putting stamps on any piece of paper that may be important!
Hey Lodie, go man ! lekker, hope you are enjoying the moment !
go safe & God bless !
Bly om te sien jy maak goeie vordering. Ek het uit interessantheid gekyk wat die weer vir jou in hou en ek sien dit is op die oomblik BLOEDIG warm in Khartoum. (36 grade teen middernag)
Seker die woestyn noord van Khartoum gaan nog warmer wees. Sterkte!
Wonderlik om te sien hoe jy vordering maak. Enjoy!
Great storie in Buite. Dis op Beeld se website onder bylae… Sit en kyk Bafana en hulle motor. Daar is hoop in die land. En ek het nie gedink dit gaan moontlik wees nie. Eish. Vuvuzela-groete. Laat dit juig!