Moyale – Isiolo

One of the photographs I got on how it could like when it rains on the road south of Moyale.

Ek behoort teen Saterdag of Sondag op dié pad te wees. Opwindend.

I should be on this road on Saturday or Sunday. Exciting stuff.

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

1 Response to Moyale – Isiolo

  1. Hallo Lodie
    Ons is tuis na ons vakansie in Europa en ja Afrika is nog steeds Afrika! Tuis is ons begroet met swartgebrande gras reg rondom ons en die bittere koue het die tol geeis in die tuin! Ons het baie aan jou gedink en baie mense vertel van jou reis terwyl ons in Europa was! Sterkte met die pad wat voorle- die verkeer in Europa is veel makliker en vloeiend as in Afrika:) Die Besprekings vir die ete op 18 Sep vorder fluks- die wat dit wil bywoon moet nie te lank wag nie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s