I crossed the equator

Die gekleurde grond teen die rant is fesh-fesh, daardie fyn poeiersand wat soos water vloei en in alles ingaan. Daar was baie fesh-fesh met Woensdag se ry / The strange colour soil against the hill indicates fesh-fesh, that fine powder sand that flows like water and penetrates everything. On Wednesday's route there were many holes with fesh-fesh.

Droomroete tussen die doringbome deur rigting links van die blou berge / This section of the route was a dream route through plates of thorn trees, always aiming for the blue mountains.

Donderdag 10:44 Oos-Afrikaanse tyd het ek die ewenaar oorgesteek / On Thursday at 10:44 East African time I crossed the equator.

Ken jy die gevoel om ‘n bakkie lekker roomys te eet? Dan is die roomys op en met die lepeltjie probeer jy die laaste druppeltjie uit die hoekie uitkrap? Dit is wat ek tans met my reis doen. Gistermiddag half vier het ‘n gevoel van weemoed my getref toe ek besef dat die einde nou begin.

Tot half vier gister was die roete hard. Ek het eenkeer die KLR sag op die sy neergesit toe ek gegly en dit in die sand nie kon regop hou nie. More vat ek tyd af in Nairobi en skryf meer oor verskillende en mooi en “sad” ervarings van die laaste dae.

Vanaand slaap ek veilig in Nairobi by Jungle Juntion, die uitspanplek vir overlanders. Hier is omtrent tien ande mense. Een is ‘n motorfietsryer, die ander almal in voertuie. Almal gaan noord, Ongelukkig is hier geen ander Suid-Afrikaners nie.

Tot more toe!

English

Do you know the feeling of eating a cup of ice cream, and when it is finished you try to get the last drop of ice cream from the furthest corner of the cup with the spoon? That is how I feel about the trip. Yesterday afternoon at 3:30 it struck me that it is going to its end slowly but surely.

It was hard riding yesterday until late afternoon. Once I put down the the KLR on its side when I couldn’t keep it upright in sand. Tomorrow I take off time and tell you more about the beautiful and sad experiences of the last week.

Tonight I am in Nairobi at Jungle Junction. About ten other overlanders are camping here as well, all going north. Only one is on ‘n bike. Unfortunately there is no South African among them.

Till tomorrow!

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

1 Response to I crossed the equator

  1. Annemarie says:

    Lodie, ek geniet elke dag ou skrywe. Die lekkerste in die roomys bakkie is die sjokolade stroop wat onder le! Dit is die gevoel van genoegdoening en behaaglikheid wanneer jy die eindpunt gaan bereik – die terugkyk op jou reis en die genieting van tuiskom waar jy behoort. Drink in met jou oe en jou siel en geniet elke oomblik. Groete Annemarie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s