Ek het die volgende briefie van een van ons ouddeelnemers, Janneke Marais, ontvang.
Beste Lodie,
ons skool (Hoër Meisieskool Bloemhof) is besig met ‘n sente projek om geld in te samel vir die Smile Projek!
Ons hele skool is geraak oor die ongelooflike projek en veral die doel agter dit.
Dankie dat ons deel hiervan kan wees.
Janneke Marais
(Oud FSA leerder)
Graad 11
Janneke, aan jou en al jou mede-leerders aan Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, baie baie dankie!