
Mangetti Nasionale Park gaan 'n juweel onder die klein nasionale parke wees wanneer dit eersdaags hul hekke oopmaak / Mangetti National Park will be a jewel among the smaller national parks when it opens its gates soon.

Ook die golwende duine bedek met mopaniebome sal besoekers bekoor / The dunes covered with mopani trees are spectacular.

My laaste kampplekkie in regte Afrika / My last camping site in real Africa.

Ek het al hoe stadiger gery om vir oulaas die natuurskoon van Namibië te geniet / My riding pace is getting more slowly in a last attempt to enjoy the beauty of Namibia.

Hier staan ek sopnat na my val Donderdag. Langs my is Marinus Blankestijn en sy seun Hennie. / I was dripping wet after my crash on Thursday. Next to me stands Marinus Blankestijn and his son son Hennie.
Like this:
Like Loading...
Related
Wat kan ‘n reis nou wees sonder ‘n behoorlike val om van te vertel! 🙂