Quite often words are not enough to express gratitude.
The 2010 Ride for a Smile project was a huge success! We aimed for R 90 000. After the last payments that we will receive early this week we should end the 2010 campaign with about R 127 000 raised for Operation Smile! That is enough money to pay for the operations of 23 children!
Our fundraising dinner, superbly organised by Riana and Nettie de Villers, was well attended. R 20 700 was donated during the evening.
Thank you to every single person that contributed to the success of the fundraisng effort. God bless you all!

Louis en Riana de Villiers, die organiseerders van die afsluitingsdinee.

Klein Zander, Nettie en Gerhard de Villiers en hul dogter Elmarie, organiseerders van die afsluitingsdinee.

Antoinette Swanepoel met haar seun en Danna Weiss, regs, van Operation Smile.

Ons gaste uit Egipte: Martie, Hubert en Makkie Hattingh uit Kairo.

Gina and Ray Muller from Cytech with in the middle Teresa Sanches Ravina from Spain.

Willie en Cathy Beukes met die gasvryheidstrofee wat aan hulle toegeken is.

Mnr. Christo Fouché met 'n foto geneem deur Lizelle Lötter wat hy op die veiling gekoop het.

Maryna Goosen en Marlinée Fouché, die organiseerders van die fondsinsameling by Hoërskool Monument, Krugersdorp.

Mnr. Egmont Sass van die Engin Vulstasie op O R Tambo Internasionale Lughawe met die trofee wat hy en sy werknemers verower het.
Like this:
Like Loading...
Related
Prys die Heer!!! Jy sal geseënd wees ……
Baie baie geluk met die groot sukses van die hele projek!
my hart borrel van opwinding!!!!!!!
‘n Onvergeetlike projek, ‘n onvergeetlike respons van mense wat omgee, en ‘n onvergeetlike aand gewees!