Die finale bedrag wat vir Operation Smile ingesamel is, is R 128 508.00. Dié bedrag is vandag 13:00 aan Operation Smile oorbetaal. Ek het Danna Weiss gevra dat Operation Smile so gou moontlik begin met die belastingkwitansies.
Vir oulaas, baie dankie aan julle almal!
The amount raised for Operation Smile was R 128 508.00. This amount has been paid to Operation Smile today at 13:00. I asked Danna Weiss that Operation Smile should start with the issuing of the tax receipts as soon as possible.
For a last time Thank you!
Lodie de Jager
All I can say is WOW! Well done on a superb effort. Some talk – and some do! You DID! May you be Blessed in excess for your efforts. God Bless.
Ek kan net dink hoe jy moet voel! Wat ‘n wonderlike ervaring was dit nie vir JOU, sowel as vir elkeen van ons om die reis saam met jou af te lê. Ons grote God seën jou.
Awesome Lodie!
Dis goeie nuus, nog meer vir die kidswat nuwe smiles gaan kry!
Glory 2 God!
Baie geluk. Dis fantasties.
*haPPy HaPpy!!!!!!*