With a fellow rider and friend, Eeton from the faraway Bushmanland town of Kenhardt, I am on the road again for two weeks. Eeton is also on a KLR.
Yesterday we reached Livingstone in Zambia.
It rains a lot and our tents and clothes stay damp and wet.
Highlights: In Botswana Eeton ate a mopane worm and last night he tried crocodile. And he rode over my glasses, which are now in pieces… It was my fault however, only I am to blame J
We saw a lot of wild animals, at least 30 elephants and three times the rare sable antelope!
It is such a good feeling to ride again and and experience Africa.
Wish you all a wonderful day and not too much snow in Germany!
- file0128
- s2090007
Very interesting setup Eeton’s bike has, like the luggage setup. Wish I could be your shadow!!!! Have a blessed trip!
Hel julle vat ook nie nonsens nie!Ek dog ek ry baie maar this is the way to do it!geniet manne en veilig ry!
Hi, Lodie
Sjoe! Dit klink baie lekker!
Wanneer sien ons jou hier in Vredenburg vir die aand oor jou ritte deur Afrika? Ek is al besig om voorbrand te maak, maar ek verlaat my op jou i.v.m. die datum en tyd wat vir jou geleë sal wees.
Lekker ry! Ek is goediglik baie jaloers!
Groete
Emil
NS Ek was eergister op Jacobsbaai vir ‘n model – ‘shoot’ en sien net daarna drie avonturiers (een, ‘n dame van Kanada) se fietse buitekant die koffieplek / restaurant. Dit was baie erg, want een van hulle het die KLR (joune se vorm) en die dreuning toe hy wegry … ! Ek het baie verlang na myne.
Hi julle Twee! Dit was lekker om te praat en weet julle geniet dit. Geniet dit en onthou die pampoen is reeds bestel. Suzette
Party mens het ook al die geluk in die wereld. Onthou, Angola le nog vir jou en wag.
Groetnis en geniet dit.
die bike lyk baie goed so vol gelaai! 🙂