Archives
Blog Stats
- 115,393 hits
-
Join 199 other subscribers
Recent Comments
Kuni Ditira on Thank you for your attend… Letty on Rest in peace Lodie Lodie on Thank you for your attend… Gerda Lombard on Thank you for your attend… Lodie on Thank you for your attend…
On my own again (2)
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.
Ongelooflike fotos! Die oranje tipe sampioene is skynbaar Chanterelle. Sal nog meer inligting probeer kry. Veilig ry.
Ek is ‘n leek op dié gebied, maar onthou dat ek jare gelede ‘n artikel gelees het oor ‘n fotograaf wat skoenlappers afneem. Op een van die foto’s was hy verbeeld waar hy ‘n sekere soort skoenlapper (‘n hele paar van hulle) afneem terwyl hulle saamgekoek was op ‘n kol, want hulle word aangetrek deur … luiperd – urine!
Jou foto van die geel skoenlappers … dalk die urine van ‘n sekere dier wat húlle aantrek?
Geniet die laaste paar dae van vryheid!