Kairo – nuus

Na dae en dae se wag en wonder wat met die liewe mense in Egipte gebeur, het ek die volgende boodskappie van Makkie uit Kairo ontvang:

“Kaïro is weer op die lug, vir hoe lank en hoe gereeld weet ons nog nie. Hoop die kommentaar is by die regte blog – webblad wil nie volledig laai nie.

Baie dankie vir almal se gebede. Dit gaan goed met ons. Ons is so 30km van die groot marakas af. Verder bly ons redelik in die woestyn en het nog net een aand bietjie probleme gehad, maar niks ernstigs nie. Bedoeïne tree vir ons as wagte op en hulle is die beste sekuriteit in Egipte. Ons mans staan ook wag deur die nag.

Ons kos en water is nog genoeg – onder andere mieliemeel en spek uit SA. Ons moraal is nog hoog EN ons is kinders van Afrika.”

Laat daar tog maar weer rus en vrede kom!

Groete!

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

4 Responses to Kairo – nuus

  1. Wow, dis awesome nuus Lodie!
    Jou vorige inskrywings en jul onlangse trip was stunning!
    Seen en Voorspoed by die tonne!!

  2. Maryna says:

    Dankbaar dat jou vriende nog veilig is!

  3. Wynand says:

    Bly om dit te hoor. Hulle is in my gebede. Sterkte.

  4. Makkie says:

    Maandag en ons is nog veilig. Baie dankie weereens vir al die gebede en liefde via die net. Herbert het vandag weer ‘n plaas gaan besoek en ons glo dat dit van hier af sonder probleme sal wees.
    Mooi week vir almal

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s