Naboom KLR bash (2)

Colette en Connie by hul KLRs, vol energie vir die volgende sandkolle.

Phillip se sandgesig straal al die lekkerte van die ry uit.

Die sand maak soms dat ryer en fiets nie altyd dieselfde idees het nie.

Die mooi bergpas wat ons weer na die voet van die Waterberge gebring het.

Al die toebroodjies en worsies was binne minute weg.

Nou is dit terug na Die Oog toe. Nog net 90 km se ry oor.

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

1 Response to Naboom KLR bash (2)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s