Bosveldwinterdag na die reëlboek!

Dis vandag koud in Naboomspruit. Al is dit miskien nie so koud soos in die Kaap nie is 12 grade vir ons wat aan hitte gewoond is bibberkoud.

Die dag is perfek volgens die reëlboek geskep: Die blouste blou hemel, ‘n sonnetjie wat heerlik skyn maar met min krag, en ‘n windjie wat mens na dik boontjiesop laat verlang.

Vandag se blou hemel het my aan ‘n ander blou hemel laat terugdink, en in etenstyd moes ek toe weer deur die foto’s blaai.

Egipte. Die “White Desert”.

Die wit rotse van die "Whites Desert" in Egipte. In kontras met die wit rotse is die hemel intens blou.

Gelukkig het ek die KLR vandag voor my kantoordeur geparkeer sodat ek elke keer kon glimlag as ek opkyk.

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

2 Responses to Bosveldwinterdag na die reëlboek!

  1. Ina Bester says:

    Baie mooi……

  2. Ek het tyd laat weet dan gaan ek saam

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s