More!
Vandag drie jaar gelede het ek my eindbestemming in Duitsland bereik na my ry oor Afrika.
Ek is gek na mooi spreuke.
“I do not want my house to be walled in on all sides and my windows to be stuffed. I want the cultures of all the lands to be blown about my house as freely as possible. But I refuse to be blown off my feet by any.” Mahatma Gandhi
Ek sien uit na die ry die naweek Graskop toe. Ek hoop om vlg week ‘n paar mooir foto’s op te laai van die pragtige Mpumalanga.
(Wie weet wat beteken die woord ‘Mpumalanga’? – Dink aan die nommerplaat)
Mpumalanga: Plek waar die son opkom. 🙂