Op pad terug van Malawi het ek en Eeton by Kate se Kerk gestop. My KLR het geweier om weer aan te skakel. Vanaand het ek met die kleur van die foto gespeel. Ek hou van die swart-wit effek met net die kerkie in kleur.
Sent from my iPad

Ai Lodie. Wat was fout met die KLR? Maybe going in the wrong direction. LOL. By the way, that is a really beautiful picture..
Hi Bradley! The KLR is becoming a bit moody, I won’t dare to say like a lady, rather like a difficult teenager. 🙂 It will start for weeks on end withou a problem, and then, suddenly, dead like a rock. I then would have to fiddle with the wiring until it starts again. It is a loose connection somewhere, I just have to find it. Otherwise, it stays my favourite on the long road leading away from “civilisation”.
Jy kan maar weer met die kleur speel!!! Dit is “beautiful.”
Hou daarvan die kleur is waar dit moet wees