25 December – The Day of Love and Peace

Whether you celebrate Christmas or not, whether you believe or not, I wish you all from my heart a merry and blessed Christmas Day. May Love and Peace fill you and may it be the fuel in your drive to make this world a better place.

The reaction on my previous post was overwhelming. I took off my hat especially to all those gents who sent emails and wrote: I cried / I am still wiping off the tears / I battled to keep back the tears. I think Kate was meant especially for us gents, because we are so masters in destroying. Ask me, I keep on doing it.

Wat het van die hangertjie geword?

Dit was vir ‘n jaar weggesteek op die dak van die Paradise Hotel in Aswan, Egipte.

In 2009 toe ek daar verby is, het ek dit weer gevat. Daarna het ek dit aan die motorfiets se “handle bar”  met `n “cable tie” vasgemaak.

`n Paar weke gelde op pad na `n sanderige en modderige Makgadigadi het ek besluit om een oggend vir Jolandie die hangertjie van Kate te wys waar ek dit vasgemaak het. Ek het daarna gewys … en dit was weg. Die kettinkie het daar gesit en die ronde ogie waaraan die hangertjie was, was nog perfek rond en toe. Die hangertjie was eenvoudig net weg.

Woensdag was ek met die KLR op pad Johannesburg toe. In die ry het `n lang stukkie ketting losgekom en ek het met vrede dit op die teer laat val. Daar sit nou nog net `n klein stukkie ketting, al wat oor is.

As julle ooit eendag in Oos-Zambië gaan reis, tussen Petauke en Luangwa, kontak my vir die koordinate van die knoppiesdoring links van die pad. Gaan sit daar vir ‘n rukkie. Kyk agter die boom hoog op, daar sit ‘n silwer plaatjie.

Do you remember the post of 6 September about Ronnie, the guy travelling around the world and who met his soul partner in Bali? I received an email from him last night. He arrived safely in Auckland, New Zealand. He sent me two photographs, which I really enjoyed, Here they are:

That was then ...

This is now ..!!

Quote from his email:  ” … where Patricia Spahn burst into my life and my heart like an exploding comet, triggering changes in me that I never thought were possible, and altering forever my perceptions on how life could and should be lived…

Christmas came six months early for me this year…!!”

I wish Ronnie and Patricia thousands of happy sunsets together.

Gaan kyk op my webblad http://www.naboom2germany.co.za oor my ryplanne na Mongolië.

Ek groet. Wees goed vir mekaar, en al is julle al jare getroud, neem vandag die hand van jou man of vrou en sit `n rukkie in stilte so. Jy is bevoorreg om dit nog te kan doen.

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

5 Responses to 25 December – The Day of Love and Peace

  1. Bradley says:

    Blessings to you as well Lodie, and Godspeed on your travels

  2. Emil says:

    Ek het Kate gedruk, die bladsye vasgekram, ‘n voor – en agterblad bygesit en … Gerdia lees dit vanmiddag.

    Geseënde Kersfees vir jou. Lodie.

  3. Lodie says:

    Lodie,

    You were and still are an inspiration to me my friend…!! We are fellow citizens of the world, and the need to keep traveling to see this wonderful planet is now part of who we are…!!

    Thank you for the wishes, I will pass them on to Patti and I am sure she will be as chuffed as I am to receive them…!!

    All the very best to you on your future travels…

    Ronnie

  4. Marietjie says:

    Die stuk van Kate wat ek gelees het nadat ons ontmoet het by Boabab kwekery
    is hart roerend en laat mens 2 keer dink
    Marietjie

  5. mari says:

    Die les wat ek daaruit leer is iets wat ons maklik vergeet. Dit het my twee keer laat dink oor die lewe en die besluite wat ons neem. Dankie dat jy jou storie van Kate met ons gedeel het!

    Mari

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s