2 June
Start: N48 10 39.1 E9 32 21.9 (Möhringen, Germany)
Destination: N46 59 41.0 E8 29 03.0 (Gersau, Switzerland)
Distance: 253 km
3 June
Start: N46 59 41.0 E8 29 03.0 (Gersau, Switzerland)
Destination: N47 25 48.5 E12 08 57.7 (Hopfgarten, Austria)
Distance: 414 km
- 2 junie profiel
- 2 junie
- 3 junie profiel
- 3 junie
Ek is bly om te sien dat jy die keer nie weer alleen gaan toer nie. Geselskap is altyd welkom.
Hi Liezel!
Die twee wat op pad is, is ek en die KLR. Dit reen nou, ek in my slaapsak en die KLR staan soos ‘n waghond voor die ingang van die tent. Die eerste druppel het netnou op my in die tent geval. Nie ‘n goeie teken nie.
Hi
Hoop die reen was nie te erg.
Geniet dit.
Kunmi