Bileam se donkie

Goeie more uit ‘n grys-grys Pole!

Ek is styf van die koue en harde slaap maar ek glimlag, want Bileam se donkie het vir my baie plesier gegee. ‘n Dominee het ‘n opmerking op een van die beriggies van die week geskryf, en so het ek toe op sy blog afgekom.

http://bileamsedonkie.wordpress.com/

En het ek nie geniet om dit te lees nie! Kyk veral na die bydrae “Kan ‘n Goth ‘n dominee wees?” Skitterend!

Die KLR se ketting is geolie en ek is byna vir die padwerke gereed!

God is good!

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

5 Responses to Bileam se donkie

  1. Dick says:

    Biliam se donkie – interessant die ou. En ja, dit wat ons so maklik doen – andere “judge” terwyl ons bybel duidelik sê om dit nie te doen nie.

    Eks net so bang vir ‘n tandarts – deel sy gevoelens volkome. Geniet jou ry Lodie – hoop die weer raak beter.

  2. Maryna den Braanker says:

    SKITTEREND !!!

  3. Marinda says:

    Geniet die dag se ry en mag dit voorspoedig wees. Ek is vandag vir laaste keer in klas, gaan nogals die studente mis – More am is ek op pad na Mpumalanga. Groete

  4. Kuni Ditira says:

    God is good

  5. Ag dankie Lodie! Dit terwyl ek eintlik ‘n groot fên van jou is, en in jou buurdorp bly… sal graag as jy terug is eendag ‘n koffie saam met jou wil geniet!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s