If you have broadband internet here is one minute of my first day’s riding in Finland, passing canola fields and riding through small villages. It is a gravel road so come and bump with!
If you have broadband internet here is one minute of my first day’s riding in Finland, passing canola fields and riding through small villages. It is a gravel road so come and bump with!
Wow dit was lekker om saam te ry!!!!! Veilig ry.
Stunning, thanks for taking the time to share
Lekker Lodie, bly om te hoor dat dit nog goed gaan! Ek het juis laas week vir Dieter vertel van jou beplande rit na Rusland en daar is dit al amper klaar. Dieter is juis nou besig met sy internskap in “Katatura State Hospital” in Namibie en ek en Rainer het laas week vir hom gaan kuier. Veilige rit verder!
Groete uit Kroondal!
Johan, lekker om van jou te hoor!
Ons moet plan maak om saam te kuier!
Groete vir Petra, Dieter en Rainer!
That was exciting and fun! Thank you.