Thank you for good wishes!

To known and unknown thank you so much for all the good wishes duing my operation.

I was discharged from intensive care yesterday and am back in a normal ward.

I am as weak as a puppy, making many spelling mistakes, and will need a lot of patience before I’ve recovered my previous energy and power levels.

Thanks to Dorette and Jackie for going out of their way to assist me in any way needed.

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

9 Responses to Thank you for good wishes!

  1. jackie says:

    Dearest Lodie, It is a great pleasure!
    And I am so glad that I lost the bet. This means that we can have the bottle of wine together. Your lamp is burning away patiently. Let us make another bet. When do you think you will be discharged?
    Jackie and Dorette

  2. theuns says:

    Mooi Lodie ,eet jou kos en word gou gesond!

  3. Antoinette says:

    So goed om te weet jy is besig om gesond te word! Maak nie saak dat jy swak is op die oomblik nie – jy het baie mense wat vir jou omgee – gebruik die kans om bederf te word ten volle – jy verdien dit. Liefde Groete – Dick en Antoinette

    • Gerda Lombard says:

      Liewe Lodie, SOOO bly jy is uit ICU. Ona almal wat vir jou lief is, se gebede is verhoor. Een dag op ‘n slag en jy sal elke week die vordering sien. Sterkte en dankie aan die mense wat daar is en jou so mooi help.

  4. Corlea says:

    Ons dien ‘n GROOT God! So bly jy is beter Lodie! Word gou gesond sodat jy ons seuna kan ontmoet!

    Groete en beste wense,
    Corlea, Egmont en Egmont jnr

  5. emilbosch says:

    Wonderlike nuus, Lodie! Jy’s ‘n “fighter”! Nou kan ek begin beplan aan my besoek volgende jaar!

  6. Marieta van Biljon says:

    Baie goeie nuus, Lodie. Met jou innerlike krag en positiewe uitkyk sal jy gou weer op die been wees!

  7. Phillip says:

    Lodie
    Van jou gelees op Cytech se nuusbrief. Mag die Here jou seen en gee dat jy heeltemal gesond word en weer jou fiets en toere geniet. Vat dit eers maar kalm.

    Groete
    mede “traveller”

  8. Ina says:

    Baie bly alles het so wonderlik goed afgeloop met Sy Genade ~ vat dit stadig, sterk goed aan, en laat jou gedagtes solank begin loop vir jou volgende trip na die mooie plekke wat jy plat gaan reis, en met ons kan deel……Groete uit ‘n koue, nat Londen

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s