It took me some time to get back to my blog again. Last week I completed the first round of chemo. It was hard on me. I realised how easy it is to say “You have to stay positive:, and to stay positive. I battled.
Dick Beets organised a KLR weekend close to Naboomspruit last weekend. Their food was, as always, five-star.
Thanks to everyone that rode through sunshine, rain and mud to attend. It did me good to see you all again.

During Friday most of the guys and ladies arrived from all over the northern regions of South Africa.
Dit was n lekker vooreg om saam met jou en die ander KLR manne en vroue te kon kuier.Bid dat jy genada en krag sal kry om deur die behandeling te kom en nog baie km’s op jou KLR gaan sit!
Mooi groete Phillip!
Hi Lodie
Sterkete man. Until you have been through a difficult it is easy to talk but for empathy you must know what you talking about. I wish you all the best and may the good Lord give you strength to go on.
Kuni
Goed om weer van jou te hoor, Lodie! Jy het die wonderlikste vriende wat jou onderskraag en dra, en jy SAL hierdeur kom, al is dit nie maklik nie. Dink baie aan jou en wens jou verder baie sterkte toe! Heidi.
Yes It really is good to hear from you Lodie! Bernd and I also wish you the strength to pull this through.. You do look good with green hair! Greets, Patti
Hi Lodie, so lekker om van jou te hoor. Ek weet hoe jy voel, maar net aanhou, jy GAAN dit maak met Sy hulp. Ons verlang na jou.
It was a great Weekend Lodie. We will come up again. Stay Strong. Dieseldawie
Soos altyd, was dit great om weer saam met jou te kuier. Ons het nou al ons koffie saam gedrink, nou moet ons nog net gaan ry!
Ai Lodie, ek verlang so baie daarna om jou te sien! Veral noudat ek weer met 2013 se inskrywings besig is. Jy is die mees positiewe mens wat ek in ‘n lang tyd ontmoet het en jou dinamika is aansteeklik. Die kinders wat met jou in aanraking was, praat net met lof van die onvergeetlike ervaring. Wanneer kom maak jy asb die beloofde draai hier by ons? Ons bid vir jou ALGEHELE HERSTEL en in gedagte loop ons saam met jou. Josua 1:9
Baie liefde en Kalahari-groete, Marianne van Niekerk
Lyk na ‘n wonderlike klompie vriende- ek mis net die Aprilia’s en BMW’s in die buurt! Sterkte my vriend, ek bid vir jou!