Kate has been published!

After years of waiting and doubting whether I had to continue with the publishing of Kate, the book has been published!

Last week when I held the first copy in my hand, I felt proud, as proud as any father could feel. I have to congratulate Ingrid Stegmann for the layout, the editing, the enormous amount of time and effort invested in the book.

The book is a travel story and love story, a story that forces one to pay attention to your marriage or relationship again.

It is published only in AFRIKAANS.

Where can you get hold of the book? You’ll find all the information just below the quote from Kate.

But first get a feeling of the book.

Kate – deur Lodie de Jager

Kate_BoekEk is besig met ’n stryd. Hoe weet ’n mens wie jou lewensmaat is? Is dit jou hartskeuse, jou sielsgenoot, of is dit jou verstandskeuse, jou beste maat? Wat is beter: Om eenkeer intens lief te hê en dit te verloor, of glad nie ’n intense liefde, wat alles verblind en verdof, te ervaar nie?

Ek voel soos iemand wat nou met oop oë na ʼn afgrond toe stap. Die uiteinde daarvan kan net geluk of ongeluk wees. Ek wil egter die kans waag. Ek wil liefhê met ʼn liefde wat my snags laat wakker lê van verlange, wat my folter en oplig en my laat voel dat ek leef. Ek wil iemand mis met ʼn seer in my as hy nie daar is nie. Ek wil voel of ek op wolke loop as hy vir my kyk of saggies aan my raak. Miskien is dit idealisties. Miskien bestaan daar nie so iets nie.

Het ek ’n sielsgenoot? Miskien. Miskien nie.

This way we spent many nights under the stars, discussing life and relationships.

Where to get hold of Kate?

Selling price: R 139,00 (Postage excluded)

Direct Sales from On The Dot in Cape Town:

Tel. 0861 668 368 (Easiest way)

On the web: http://www.onthedot.co.za

If you order via the web of telephone you will need the ISBN number of the book, which is

9781920654139

Via the web:

1. Go to http://www.onthedot.co.za

2. At the bottom of the page go to Book Catalogue and click on “Click here to order”.

3. On the next page click on “Search”.

4. On the next page enter the ISBN number 9781920654139

Complete the required sections.

Soon it will be in the bookshops like Exclusive Books as well.

Enjoy the book, and thank you so much for the support.

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

13 Responses to Kate has been published!

  1. Makkie Hattingh says:

    Baie geluk Lodie!
    Geniet die vreugde en trots om die boek uiteindelik gedruk te hê.

  2. The Rider says:

    Baie geluk Lodie- ‘n droom word waar! Ek wil verseker een koop! Dit is ‘n pragtige verhaal wat diep aan ‘n mens se hart gaan raak…

  3. Kuni Ditira says:

    Congratulations Lodie. As one author to another, I know the feeling. I know it will be a hit. I will definetely buy one or even more for my nephew and niece. Life is like music – play on. Word gesond my maat. Kuni

  4. Christina duToit says:

    BAIE GELUK ou Lodie!!
    Sien uit om die boek nou sommer weer n slag te lees, in gedrukte vorm!!

    Ekt nounet opgestaan die kant van die aarde.
    Die konferensie het gistermiddag begin en is baie goed. Ek sien sommer baie uit na die res daarvan.

    Die tyd saam met my kinders hier was ‘n wonderlike wonderlike voorreg en fantastiese gesinstyd gewees.
    Is God baie dankbaar vir daai geleentheid wat ons gehad het m sulke lekker kwaliteit tyd saam te spandeer.

    Hulle is nou weer oppad terug huis toe en het gister New York toe gevlieg vir hulle connecting flights wat vandag is.

    Hoe voel jy nou na die bestraling – is die keel rof seer of kan jy nog praat en eet?
    Ek bid vir jou vir krag en positiwiteit, kosbare mens.

    c

  5. Chris says:

    Baie geluk Lodie!! kAN NIE WAG OM BOEK IN MY HAND TE HOU NIE! Sterkte!

  6. Leon Theron says:

    Lodie, Ek is seker ek gaan die boek net soveel geniet as die eerste “Kate” wat ek gelees het. Dit was aangrypend! Sterkte vorentoe!

  7. Manie Spamer says:

    Uiteindelik.

  8. Marike says:

    Lodie..dit het my aangegryp soos nog geen ander boek. Oor ek jou reis verstaan en toe kry jy soveel meer…en minder. Ek verstaan nie die Bigger Plan altyd nie..

  9. Letty says:

    CONGRATS….!!!! YOU ARE A STAR***** KEEP IT UP

  10. petro says:

    ek is so opgewonde oor jou boek. Sal jou ondersteun. waar is die funksie in Nov? Groetnis Petro

    • Lodie says:

      Petro, dit gaan in die mooi bosveld in Naboomspruit wees. Lekker om weer van jou te hoor!

      • petro says:

        Lodie ek lees uit beginsel wat ek aan myself gemaak het nie boeke met liefdes stories, omdat dit my grensloos irriteer, toe Johan Bakkes op fb van jou boek vertel het ek net geweet dit is ‘n boek wat ek wil en moet lees.

        Ek het die boek bestel en dit Maandag gaan haal en kon nie wag om te begin lees nie. Ek kon eenvoudig nie die boek neersit nie, dit wat maklik om te lees.

        Ek het vanmiddag so gehuil, ai Lodie ek verstaan dat daar nie woorde is na so ‘n ervaring.

        Dankie dat jy dit met ons almal gedeel het. Almal wie ek weet dit sal waardeer sal Kate lees.

  11. Amanda says:

    Baie geluk met jou boek “Kate” Lodie. Daar is net een woord vir die boek. AWESOME!! Baie gehuil. Gaan dit weer lees.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s