Ons nooi julle uit na Naboomspruit toe!

20130820-150545.jpg

KAAS- EN WYNFUNKSIE

TEN BATE VAN DIE MAGRIETJIEKANKERHULPGROEP, NABOOMSPRUIT.

MUSIKANTE: ​ DUPTIQUE

Dit is vir ons `n voorreg om julle na `n Kaas- en Wynfunksie uit te nooi. Die gashere vir die aand is Jakkie, Gerda, Cathy en Lodie. Die opbrengs van die aand word aan die Magrietjies Kankerhulpgroep van Naboomspruit geskenk.

PLEK:​​ NG Kerksaal, Naboomspruit

DATUM:​ Saterdag 9 November 2013 om 19:00

DRAG:​​ Semi-formeel (smart casual)

KOSTE: ​​R 100.00 p.p.

RSVP:​​ Nie later as 10 Oktober nie (lodie at-teken naboom2germany.co.za)

BETALING:​ Direk aan Jakkie of Gerda, of per internet: JJ Steyn, Eerste Nasionale Bank, Rek. 6210 1559 336 (spaarrekening), takkode 260 348

VERWYSING:​ Indien julle per internet betaal, gebruik asb. die ververwysing Magriet + jou naam/van.

Vir meer inligting skakel Jakkie (072 938 5030) of Gerda (073 343 3360).

Indien julle nie van Naboom is nie, sal ons vir julle die roeteaanwysing en lys van akkomodasie net na jul aanmelding stuur. Maak sommer ‘n naweek van die uitstappie!

(English version follows)

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

3 Responses to Ons nooi julle uit na Naboomspruit toe!

  1. Kuni Ditira says:

    Hi

    I will deposit the money although I will not come.

    Kuni

  2. Suzanne says:

    ons sal daar wees

  3. Pingback: Keep on dreaming … | Africa, Europe, Russia / Siberia! Well done KLR!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s