Wow! ~ opreg bly saam met jou dat jy ook hierdie droom kon werklikheid maak en diè …… ” Dance of the Spirits ” kon beleef ~ Mikä etuoikeus!!!! (wàt ‘n Voorreg!) ~ Geniet elke oomblik van jou kuier in Finland…..groete uit ‘n wàrm Pretoria, Ina
Wow Lodie, wat n voorreg! Ek is so bly julle het dit gesien. Hoop jy het baie fotos en videos geneem. Kan nie wag om dit te sien nie. Hoop julle is nog n paar keer gelukkig!!! Geniet.
Jackie
Yes a privilege Lodie, awesome! Haven’t experienced it myself…..yet. enjoy!
Wow! ~ opreg bly saam met jou dat jy ook hierdie droom kon werklikheid maak en diè …… ” Dance of the Spirits ” kon beleef ~ Mikä etuoikeus!!!! (wàt ‘n Voorreg!) ~ Geniet elke oomblik van jou kuier in Finland…..groete uit ‘n wàrm Pretoria, Ina
What a fantastic gift to see the “Dance of the Spirits”, Lodie! – Lovely description, Ina. And yes, also a dream of mine, Patricia. – One day…
Wow Lodie, wat n voorreg! Ek is so bly julle het dit gesien. Hoop jy het baie fotos en videos geneem. Kan nie wag om dit te sien nie. Hoop julle is nog n paar keer gelukkig!!! Geniet.
Jackie
WOW!!!!!
Dankbaar jy kon dit sien Lodie!!
Two dimensional photographs doesn’t do it any justice.
It’s difficult to imagine such a ‘spiritual’ experience.