When a small tent is pure luxury.

We are over R 34 000! Thanks Marietjie Grové! She and Makkie Hattingh were both in Matric when I started my teaching career. The class of 81 …

20131104-151928.jpg
Thank you to everyone who will help us to get to R 40 000 before the end of November!

20131104-152359.jpg
In Haenertsburg we had to put on warmer clothes. It was quite chilly. Marietjie and Philip.

20131104-152700.jpg
The Africa Twin is to Philip like the KLR to me.

20131104-153006.jpg
On every trip one must take time to share a golden moment with someone.

20131104-153214.jpg
Philip.

20131104-153304.jpg
Marietjie.

20131104-153356.jpg
In full flight. Poor cheetah. With such hair …

20131104-153807.jpg
Late afternoon sun at out camping spot.

20131104-153917.jpg
My eating utensils. We shared many simple meals together.

20131104-154048.jpg
The kuksa from Finland joined the party last year July.

20131104-154244.jpg
Roosterkoek in the making, with jam. Philip and Marietjie surprised me all the delicious things they brought with.

20131104-154620.jpg
After years of neglect, due to political issues, the tea plantations are producing tea again.

I am glad I stopped living in the past. One year was enough for dreaming about what was. The past weekend became my new reality. Until I have to return to hospital I will create chances to pitch my small tent, even if in my garden. The luxury of a cozy small tent.

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

11 Responses to When a small tent is pure luxury.

  1. The Rider says:

    Lodie, Philip en Marietjie- daar is nou ‘n kombinasie van goeie vriende!

  2. Christine R-G says:

    🙂
    Go well and keep going!

  3. Rossouw, Jaco (JJP) says:

    Hallo Lodie.

    Ek het so 2 jaar terug jou (eerste) boek gekoop.

    Die kampplek lyk so rustig. Is dit dalk moontlik om vir my te sê waar in die Laeveld dit is?
    Ek en twee vriende is so pas terug van ‘n trip tot by Musina. Langs die kaplyn vir ‘n kort entjie. Bietjie gaan kyk hoe lyk All Days. Weer terug na die Eiland, die pragtige dorp en omgewing van Tzaneen. Na Phalaborwa, toe Graskop en weer terug Secunda toe. Ons het natuurlik die tentjie ding ook gedoen maar ek dink ek moet belê in ‘n bietjie grooter een. Ons het ons toer gedoop die reën toer want waar ons ookal was het dit gereën. Jy is vir my nog altyd ‘n inspirasie met al jou wedervarings.

    Staan sterk en groot groete.
    Jaco.

    • Lodie says:

      Hallo Jaco!

      Miskien moet jy en jou vriende hier op Naboom kom kuier sodat julle reen kan saambring. Dit lyk my die reenengel is julle goedgesind 🙂

      Om by Phelwana uit te kom, ry mens van Hoedspruit rigting Orpenhek. Kort na Hoedspruit is die lughawe op die linkerkant. Ry verby. Dan kom ‘n tweede groot afdraai op die linkerkant. Daar is ‘n sekuriteitshek waar mens moet inteken. Die pad word dan ‘n grondpad. Ry reguit aan tot waar die pad in ‘n t-aansluiting doodloop. Draai regs by die T en ry reguit aan tot julle Phelwana aan die linkerkant van die pad kry.

      Hulle gaan ophou met die kampeerterrein maar praat maar mooi met Ronel, die bestuurder.

      Indien kamp daar onmoontlik sou wees, is daar ‘n kampeerplek op pad na die t-aansluiting. Ek was nog nooit daar in nie, kan dus niks vir jou oor die plek vertel nie.

      Phelwana se koordinate:

      S24.514508 E31.103780

      en kyk ook http://www.phelwana.co.za/

      Veilig ry!

  4. Patti Govers-Tesch says:

    Is there anything more beautiful on earth then to wake up in the wilderness? Good on you Lodie, Philip and Marietjie.. keep the fire going!

    • Kuni Ditira says:

      Howzit Lodie. Lets aim for another R18 000 this month. It is doable. R50 000 is better on the toungue than R40 000 of hoe?

      • Lodie says:

        Hello Kuni!

        Let’s see what happens until the end of November. When I see how the people in the cities easily raise R 60 000 for charity with an event I know that out effort is BIG doing that in a small countryside “dorpie”.

    • Lodie says:

      An dem Abend dachte ich oft an Dich und Bernd. Ihr haettet bestimmt Spass daran.

      Viele Liebe Gruesse

      Lodie

  5. Roelf Kleynhans says:

    Dagsê my ou Maat,
    Ek glo jy is geskok om van my te hoor. Ek was net so geskok toe ek die afgelope twee aande moes lees oor jou opdraende stryd van die afgelope jaar. En dit lyk vir my dis nog nie verby nie.
    Dorette (Erasmus) Cilliers het so paar maande terug vir my vertel dat dit, gesondheidsgewys, nie met jou goed gaan nie, maar sy het ook nie veel meer geweet nie. Sy het net by tannie Marietjie gehoor dat jy ernstig siek is.
    Daardie aand het ek jou probeer sellefonies kontak, maar sonder sukses. Ek dink ek het selfs ‘n 2de keer probeer. Ek het op jou ou webwerf “Naboom to Germany” probeer iets wys word, maar ook onsuksesvol. Gisteraand het ek weer aan jou gedink en die internet opgesoek. Ek het net jou naam by Google ingetik en daar het ek dit!
    Hierdie skrywe is nie om met jou te simpatiseer met jou siekte nie, maar om jou te bemoedig! Jy het pad tot dusver baie positief gestap en ek glo jy gaan steeds daarmee volhard. Weet net dit: ONS BID OOK VIR JOU en ons GLO dat die Vader ook wanneer Hy dit goeddink, jou volkome sal genees en dan kan jy weer voluit net vir Hom sal lewe.
    Ek gee so ongeveer elke 2de maand klas(ja, ek lei nou eiendomsagente op) in Bela Bela. Ek gaan tog probeer om eendag by jou uit te kom. Ek is weer DV Vrydag die 22ste daar. Dalk kan ons iets reel.
    Baie baie sterkte! Ons praat weer.

    • Lodie says:

      Hallo Roelf!

      Lekker om weer van jou te hoor!

      As jy weer in Bela-Bela is en jy het die tyd kom gerus Naboom toe en slaap die aand hier.

      Soos die leuse lui, God is Good!

      Groete, Lodie

  6. Marietjie says:

    Hi Lodie. Ek sal graag Makkie se email adres by jou wou kry, sal graag wil kontak maak. Sal aan julle dink die 9de op my roete na Swaziland.
    Groete
    Marietjie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s