The fund raising effort for our local Magrietjies is over. Although I believe we may still receive one of two donations we were more than blessed with the amount of R 47 835.53!
Thank you to each and everyone that helped with, especially my personal Magrietjie Jakkie, Cathy and Willie who kept the fire burning, and Gerda who ensured that I sticked to the walking programme. Lastly, for Francois who came with on my ride. On the end of the first day I was so tired that I dropped the KLR. I didn’t have the strength to pick it up. Francois had to do it.
In my promise to all donors I am going to give you list of donations. Every cent of it will be paid to the Magrietjies next Thursday.
We have soft rain in the Bushveld since last night. We are so blessed.
Enjoy your Sunday.
Lodie
Lodie Baie geluk met die mooi bedrag wat jy vir die Magrietjies ingesamel het, tenspyte van al die ongemak en pyn het jy deurgedruk, ek persoonlik as Magrietjie kan maar net vir jou se baie dankie ek glo dat daar baie van die kankerpasiente is wat daardeur gaan baatvind, wat vir God sal Loof en Dank en dat jy dan daarvoor verantwoordelik is dat mense vir God Prys !
Ek wil maar net weer vir jou se dat jou positiewe houding vir my werklik ‘n inspirasie is, en net nog meer rede gee om
God te dank vir al Sy Liefde Genade en Seen!!
Onthou ek bid elke dag vir jou met die wete dat ons ‘n Wonderlike en Almagtige God dien vir wie niks ontmoontlik is nie
Jakkie
Lodie, jy is “amazing”, wat ‘n voorbeeld!!! Saam bly oor die Magrietjie projek, ongelooflik wat jy in kort tydjie vermag het, kan net dink hoe dankbaar hulle moet wees …. Pas jou op.
Name of account holder: FSA Youth Exchange
Bank: First National Bank
Account number: 620 0972 3950 (Savings)
Branch Code: 260 348
Dankie Selomie!
Gee asb my die besonderhede van ‘n bankrekening om ‘m skenking te maak,
Groete Selomie
Lodie jy ìs ‘n inspirasie vir èlkeen van ons ~ Ek beleef persoonlik my kleinsus se kanker stryd huidig met haar. Ek deel gereeld jou storie as motivering van Hoop, Geloof, Vertroue en Deursettingsvermoë met haar ~ en dit gee vir elkeen van òns weereens rede om opreg te Glò in ons drome en versterk ons in Gebed en die wete dat by Hom niks onmoontlik is nie !! Dankie, baiè Dankie . . . Ina
Waar daar ‘n wil is, sal daar altyd ‘n weg wees!! Geluk met die deursettings vermoë en ystere wil wat jy openbaar, en weet dat dit as inspirasie vir ander sal dien, vir my ook!! Sterkte voorentoe.