Photo taken 75km northwest of Rovaniemi.
Archives
Blog Stats
- 115,393 hits
-
Join 199 other subscribers
Recent Comments
Kuni Ditira on Thank you for your attend… Letty on Rest in peace Lodie Lodie on Thank you for your attend… Gerda Lombard on Thank you for your attend… Lodie on Thank you for your attend…
Hallo Lodie
Daai foto is ongelooflik, die kleurskakerings maak die foto iets besonders.
Lodie as jy dan nog daar in die verre lande is gaan jy darem betyds wees om vir ons te kom kuier by die KLR Year en bash?
Geniet jou dag en sterkte- ek dink en bid baie vir jou.
Groete
Johan Weideman
Johan, as niks onvoorsiens gebeur nie wil ek die KLR year end bash bywoon!
Amper so mooi soos ‘n paar weke gelede hier by ons! ha-ha Lekker kuier Groete
Cool sweet peace. Lucky you!
Oh Lodie, isn“t the lush nature and the silence up there incredibly good to the soul? It is healing I believe! Enjoy! Love, Patti