My dear friends from all over the world!
I received so much love from you during the last few years and especially the last few weeks. Now it is my turn to flood you with good wishes, love and a positive energy that you may have an unforgettable good and blessed time with your friends and family over Christmas 2012!
I withdrew myself a bit since last Thursday. It was a necessary time to re-prioritize my life. Thanks to wonderful friends in the Namib desert / Namibia I had the chance to walk the desert, swim in the ice-cold Atlantic, and to get colour on my skin again. I even caught myself doing some long-term planning 🙂 One goal I set myself is a third book dealing with my last ride from Germany to South African (2010) and Russia / Siberia of this year. And then Kate should be available March next year. Lot of things to look forward to!
Geseënde Kersfees, merry Christmas, frohe Weihnachten and Счастливого Рождества!
Lodie
Hi Lodie. ‘n Geseende en wonderlike kerstyd vir jou. Die bosveld is pragtig en baieeeee warm. Dink baie aan jou. Sterk staan. JY KAN!!!!!
Dankie vir die Kerswense Lodie en ek hoop dat jy ook ‘n spesiale Kerstyd met baie liefde sal ervaar. Ek sal graag een v jou Naboom to Germany boeke wil koop- is hulle nog te kry en wat is koste? Indien wel hoop ek jy sal hom vir my teken!
Groete Louis
Hi lodie, Soveel mense wat jou pragtige lewe volg deur jou boeke, blog, e-pos; en jy ken hulle nie persoonlik nie. Tog voel ons almal asof ons deel in jou lewe, asof ons ‘n aanspraak het in jou lewe. Ons deel oor die jare jou lief en leed en bid saam vir jou veilige tuiskoms met elke lang rit. Nou is jy op ‘n rit wat jy nie self die beplanning kon doen nie. Jy is nou op ‘n reis van durf, geloof en hoop. En weer bid ons vir jou veilige tuiskoms. Ek, en ek glo baie ander van jou onsigbare vriende, glo vas dat hierdie rit een is waarna jy sal terugverwys en sê “dit was maar net nog ‘n trek deur Noord Kenia”.
Sterkte met alles in die nuwe jaar en dankie vir alles wat jy met ons almal deel.
Geseënde Kersfees en mag Sy liefde en Vrede jou omring.
Pieter Naudé”Africa, Europe, Russia / Siberia! Well done KLR!” wrote:
Lodie,
Jy is so vol positiwiteit, jy is ´n inspirasie vir baie mense. Ek hoop jy het ´n wonderlike tyd en Geseende Kersfees vir jou. Hoop die Nuwejaar bring vir jou vruegde en vrede. God het ´n plan met elkeen van ons. Hoop jy geniet die nuwe uitdaging waarmee jy jou gaan besig hou.
Groete uir Peru.
Date: Mon, 24 Dec 2012 11:14:23 +0000
To: tiekie53@hotmail.com