(English elow)
More!
Maandagmiddag en Dinsdag was hard. Dis die slegste pad op die hele oosroete tussen die Kaap en Kairo. Dis die rede hoekom baie motorfietsryers hulle fietse op trokke laai en Moyale toe stuur. Dis klippe, klippe en nogmaals klippe. Daarby die alleenwees, geen bystand as iets gebeur,daar was slegs twee trokke die hele dag van voor, en die heeltyd balanseer van die swaargelaaide motorfiets. My kuite kramp nou nog!
Gister was die KLR 90% van die dag in eerste rat. En dit was die tweede keer dat die ou getroue ryding daardie pad aanpak!
Vandag se pad behoort bietjie beter as die vorige twee dae s’n te wees. So beweer hulle.
Ek sal in Kairo oor die videokamera vertel. My energie is nou bietjie laag. Nie eens ‘n besemstok kan my nou laat glimlag nie.
Groete!

Op die plek kon mens tussen die klippe stop. Vroegoggend. / Early mornng, it is quiet, and there was a spot with stones where one could stop.

Tussen Ethiopie en Marsabit was my etes Maandag, bord rys met tamatiesous, Dinsdag 2 chapati'sen chai (foto) / My meals between Ethiopia and Marsabit were: Mondag, plate rice with ketchup, Tuesday 2 chapatis and chai tea.
Good morning!
Monday and Tuesday were hard. The road between Moyale and Marsabit is the worst on the east route between Cape Town and Cairo. That is the reason why so many bikers load their bikes on trucks and skip this section. It is riding over stones, stones and more stones. Adding to the hard riding comes the loneliness, the thought should anything happen or break that one is alone. On Tuesday I saw only two trucks that came from from Marsabit my way. My legs are still cramping from balancing the bike the whole time.
Yesterday the KLR was 90% of the time only in first gear. It was the second time that the bike tackled that road. What a bike!
Today the road should be better. So they say.
I will tell about the video camera when I am in Nairobi. At the moment my energy level is too low to do such hard work. 🙂
Have a good day!
Hey Lodie ,jy het al ver gevorder!dit lyk of dinge nog voor die wind gaan.Sterkte met die pad tussen Moyale en Marsabit dis maar taamlik n vasbytertjie,maar jy is mos al gesout met die dinge!! As jy dalk wil raad he,ons het geslaap in die dorpie Turbi reg in die middel van die weermag kamp dis veilig en goeie geselsskap!! Sterkte daar en ons volg jou al die pad.
hey Lodie,
go man go, slowly but surely_
goed gaan
groete
Hou net moed!
Elke kilometer verder, is ‘n kilometer nader aan die einde …
Sterkte!
Hey Lodie,
it’s a really nice blog. Thanks for the regards, i hope suzanne sent them back. I had a wounderful time at the Wannenburgs in Pretoria. enjoy your africa trip,
So what do you say? Lekker trip?:D
Hulle se mos Afrika is nie vir sissies nie. Vasbyt, as jy jou weer kom kry, is jy by die huis.