Die KLR het aangekom!

Dit het 'n ruk geduur om al die toue en bande los te kry waarmee die KLR op 'n palet vasgebind was.

Although it is still cold in Germany the spring colours paint the German countryside with beautiful colours. It's canola fileds everywhere, and apple blossoms ...

Pauline is die kleindogter van my vriende Archi en Anne Rebstock waar ek die volgende twee dae kuier.

Ek is gelukkig. Ek het my motorfiets gekry en nou kan die groot ry binnekort begin.

Remember that you can click on the photographs to view the larger image.

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

4 Responses to Die KLR het aangekom!

  1. Ina Bester says:

    Toe het alles mooi uitgewerk net soos ons op Hom vertrou het om te gebeur….. Baie bly vir jou, en Duitsland IS mooi, net soos ek dit ookal beleef het….as die canola’s almal vol in blom is….goudgeel….prentjiemooi…..

  2. Suzanne says:

    die middelste foto is ‘n treffer! dol daaroor!
    Jenn wil ‘n artikel doen oor die operation smile projek vir ‘n opdrag. kan sy vir jou e-pos stuur daaroor?

  3. Gerda Lombard says:

    Experience is what you get when you don’t get what you want ….. kan nie onthou wie dit gesê het nie, glo jy het BAIE ondervinding opgedoen! Groen van jaloesie oor die mooie Duitsland. Geniet dit!

  4. Louis says:

    Beste Lodie,
    al die frustrasies was sekerlik die moeite werd. Ons bid jou voorspoed toe met jou reis en sal dit met groot belangstelling volg.
    Groete,
    Louis.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s