English below
Ons het vandag die R 100 000.00 grens oorgesteek. Die bedrag wat vir Operation Smile ingesamel is, is tans R 105 420.00.
My grootste verwagtinge en drome en wense is oortref. Baie dankie aan elkeen van julle. Saterdagaand gaan ons feesvier!
English
We passed the R 100 000.00 mark! At the moment we have raised R 105 420.00 for Operation Smile.
This exceeded my wildest dreams and expectations. Thank you so much each and every one of you! We are going to celebrate on Saturday night!
Hallo Lodie! Dit is wonderlike nuus!!! Wens ek was daar saam met julle Saterdag om fees te vier. Bella
Ongelooflik!!! Ek kry hoendervleis!!! Daar is rede om fees te vier, ek sien net die kinder gesiggies voor my!!Prys die Heer!
Absolutely overwhelming! I am SO happy for you… you have achieved great things! 🙂
Wonderlik en baie geluk.