Naboom KLR bash (3)

Dis wat die KLR se 'n besonderse fiets maak. Jy gooi hom op die sand neer, tel hom op, stof hom en af en ry verder. Geen skade.

It is not just a bike, it is a KLR!

Dick, Antoinette en sy ouers het ook kom saamkuier en -eet.

Marius en Stefan het lekker breed na die ry geglimlag.

Na die ry het die manne baie gesels en fietse gekyk. Steven en Tim by Nick, die man wat ver en vinnig kan ry. Andrew doen die kniebuiging voor die koningfiets.

Andrew kyk hoe die meester Willie en Cathy se skaap uit die braai kom.

Sarel het ons stil gehad met sy "love song" vir sy pragtige vrou. Sy seun Ruan is self baie bedrewe met die kitaar.

About Lodie

Africa, Africa, Africa!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

1 Response to Naboom KLR bash (3)

  1. Jis, dis darem lekker om jou scrips te lees oor die fotos. Baie goed!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s